Die Klaskamer10 Wiskunde en Fisiese Wetenskappe Spesialiserings Sentrums fokus op die aanbieding van groeps- asook individuele Wiskunde en F/W lesings.

Die sentrums maak voorsiening vir die Senior Fase (Graad 7 - Graad 9) Wiskunde asook die Verdere Onderrig Fase (Graad 10 - Graad 12) Wiskunde en Fisiese Wetenskappe

Indien jy belangstel om een van die Klaskamer10 sentrums te bestuur, kontak ons gerus vir meer inligting

Martin du Plessis: martin@klaskamer10.co.za

Werner Cronje: werner@klaskamer10.co.za