Klaskamer10 Moeilik Maklik Gemaak

Klaskamer10 is die gewilde Wiskunde en Fisiese Wetenskappe program wat op die kykNET kanale te sien is.

Klaskamer10 is tans in sy sewende seisoen en meer as 750 episodes is al oor die laaste 6 jaar uitgesaai!

Klaskamer10 bied aan leerders reg oor die land die geleentheid om ekstra Wiskunde en Fisiese Wetenskappe klasse in die gemak van hul eie huis by te woon. Daaglikse episodes van Klaskamer10 word op die verskeie kanale uitgesaai en leerders kan die werkstukke wat tydens die episodes uitgesaai word, hier op ons webblad gratis aflaai. Leerders kan dan volg wat op die program aangebied word en ook die werkstukke gebruik vir eksamenvoorbereiding.

Klaskamer10 TV

Kry jou GRATIS
daaglikse
werkstuk hier!

Gratis Werkstukke

Kry jou gratis episodes se
werkstukke en memorandums hier...

Klaskamer10 Wiskunde ep
Klaskamer10 swart logo

GRAAD 8
WISKUNDE

Klaskamer10 swart logo

GRAAD 9
WISKUNDE

Klaskamer10 swart logo

GRAAD 10
WISKUNDE

Klaskamer10 swart logo

GRAAD 11
WISKUNDE

Klaskamer10 swart logo

GRAAD 12
WISKUNDE

Klaskamer10 Wetenskappe ep
Klaskamer10 wit logo

GRAAD 10
FISIESE
WETENSKAPPE

Klaskamer10 wit logo

GRAAD 11
FISIESE
WETENSKAPPE

Klaskamer10 wit logo

GRAAD 12
FISIESE
WETENSKAPPE

Kyknet & Kie uitsaai

Klaskamer10 is weeksdae te sien op kykNET&Kie
(Kanaal 145) om 15h00.

Maandae:      Graad 8 & 9 Wiskunde
Dinsdae:        Graad 10 Wiskunde en Fisiese Wetenskappe
Woensdae:    Graad 11 Wiskunde en Fisiese Wetenskappe
Donderdae:   Graad 12 Wiskunde
Vrydae:          Graad 12 Fisiese Wetenskappe

Kyknet Lekker uitsaai

Klaskamer10 is ook weeksdae te sien op kykNET Lekker!
(Kanaal 148) om 17h00.

Maandae:      Graad 8 & 9 Wiskunde
Dinsdae:        Graad 10 Wiskunde en Fisiese Wetenskappe
Woensdae:    Graad 11 Wiskunde en Fisiese Wetenskappe
Donderdae:   Graad 12 Wiskunde
Vrydae:          Graad 12 Fisiese Wetenskappe

Scroll to Top