Klaskamer10 Wiskunde
Klaskamer10 bied ‘n verskeidenheid ekstra klasse aan leerders en student regoor Suid-Afrika en selfs internasionale studente. Duisende leerders het al gebaat by die Klaskamer10 ekstra klasse en uitstekende verbeterings is al verkry.
- Klasse word aanlyn of in persoon by die DuCron Sentrum in Die Wilgers, Pretoria aangebied.
- Groepsklasse, “Klein Groepie Klasse”, Individuele Klasse en Eenmalige Klasse is beskikbaar.
- Wiskunde en Wiskunde verwante vakke word hoofsaaklik deur Martin aangebied.
Klasse is onder andere beskikbaar vir:
- Graad 8 – Graad 12 Wiskunde.
- Graad 10 – Graad 12 Wiskundige Geletterdheid.
- NBT en SAT Voorbereidingskursusse.
- N1-N6 Wiskunde vir Ambagte (Soltech, TUT ens.)
- α-Wiskunde en Gevorderde Wiskunde (IEB).
- Eksamen Booster Courses.
- Verskeie Afrondingskursusse.
- Oorbruggingskursusse vir skoolverlaters.
- Verskeie Universiteitsmodules, onder andere Calculus, Algebra, Statistiek ens.
Skryf nou in deur jou inskrywingsvorm af te laai, te voltooi en
terug te mail na info@klaskamer10.co.za.
Klaskamer10 Fisiese Wetenskappe
Die Fisiese Wetenskappe departement van Klaskamer10, spog met leerders wat uitslae tot so hoog as 99% in die Graad 12 Eindseksamens behaal het. Fisiese Wetenskappe word aangebied met die oog op eksamenvoorbereiding en lei leerders stap vir stap deur die konsepte, sodat hul ‘n baie duidelike prentjie van die vak kan kry.

- Fisiese Wetenskappe en F/W verwante vakke word hoofsaaklik deur Werner aangebied.
Klasse is onder andere beskikbaar vir:
- Graad 10 – Graad 12 Fisiese Wetenskappe.
- N1-N6 Wetenskappe vir Ambagte (Soltech, TUT ens.)

- Verskeie Universiteitsmodules, onder andere Fisika, Chemie ens.

Skryf nou in deur jou inskrywingsvorm af te laai, te voltooi en terug te mail na info@klaskamer10.co.za.

Groepsklasse
Groepsklasse
Kostes: Vanaf R 800 per siklus.
Individuele Klasse
Individuele Klasse
Kostes: Vanaf R 2 300 per siklus.
Klein Groepie Klasse
Klein Groepie Klasse
Kostes: Vanaf R 800 per siklus (afhangende van die hoeveelheid leerders in die groep)
Eenmalige Individuele Klasse
Eenmalige Individuele Klasse
Kostes: Vanaf R 610 per sessie